Alzu Feeds is committed to stay at the forefront of nutritional and animal health developments to ensure the best quality animal feed possible to our clientele.
ALZU Feeds has taken a whole new approach to traditional formulas and created the most palatable and nutritious feed available. Alzu’s GP100 has been formulated specifically for African Herbivores in the wild. Game animals can be classified according to their feeding habits into:
Alzu game pellets is developed for all above mentioned types of animals. Even concentrate selectors and grazers will readily accept Alzu Game pellets. Alzu Game pellets is formulated by game nutritionists through research and proven to the optimum level of nutrients, minerals and vitamins needed. Alzu Game pellets are made of ingredients naturally attractive to wildlife and fortified with vitamins, minerals and calcium. We choose the ingredients of Alzu FEEDS with meticulous care and insist on the most stringent quality controlled manufacturing processes, because we use the products ourselves.
Alzu Game pellets contains the nutrients that help animals achieve maximum horn growth. Balanced nutrients contribute to female health which is critical during pregnancy and lactation. This ensures that the offspring are born in tip-top condition giving them a head start for horn development later. Alzu Game pellets contain chelated trace minerals that improve immunity, horn development and reproductive processes. Super quality big pellets, 10 mm in diameter, flow freely in most feeders when kept dry. Pellets ensure best intake and better digestibility of total ration, especially during periods of stress.
Game animals can be classified according to their feeding groups into:
Alzu Game feed consists of more than 30 active ingredients and four different components.
Reg no: V 21006 Act 36 of 1947
ALZU Wildspille geregistreer met 'n minimum van 12% proteïen. Hierdie is 'n ALZU formulasie vir ontwikkelende wild. Dit is 'n produk met verhoogde verby vloei proteïen om melkproduksie te stimuleer en ontleed meer as 13% proteïen.
Voedingskundiges wat spesialiseer in Buffels, Roans en Swartwitpense, word gebruik om die wild se Vitamien en Mineraal behoeftes te identifiseer en aan te vul. Onder andere is daar organiese Selenium in en dit word aangevul met verhoogde vlakke van aminosure en minerale wat geassosieer word met vrugbaarheid en horinggroei. Die doel van die formulasie is om beter horinggroei en vrugbaarheid te verkry in intensiewe omstandighede. GP SUPERSHINE Pille word reeds deur 'n hele aantal vooraanstaande wildboere gebruik en die terugvoer is baie positief.
Reg no: V 21006 Act 36 of 1947
ALZU Wildspille met 10% proteïen. Dit is geregistreer met 'n minimum van 10% proteïen volgens Wet 36 van 1947 en dit ontleed tussen 10% en 13%. Dit is die beproefde Alzu formulasie vir die onderhoud van wild. GP100 Pille word aanbeveel vir alle wild vir aanvulling op natuurlike veld of met goeie kwaliteit ruvoer.
Alzu is baie opgewonde oor die byvoeging van 'n nuwe produk tot die reeds bewese reeks van Alzu Wildvoere. Dit word alreeds deur verskeie vooraanstaande wildboere met groot sukses gebruik. ALZU EXOTIKOS word aanbeveel vir eksotiese wild, vernaam Swartwitpense, Roans, Njalas ens. in die winter wanneer die veld dor en droog is. Jong groeiende diere sal ook baie goed presteer op die hoër proteīene, verbyvloei proteīene en energie. Die spesifikasies is soos volg:
Proteīen 160 g/kg
Vesel 100 g/kg
Kalsium 15 g/kg
Fosfaat8 g/kg
Soosuit die bg. Spesifikasies gesien kan word, is ALZU EXOTIKOS ook gebalansseer vir kalsium en fosfaat. Omdat die weiding in SuidAfrika in die algemeen laag is aan fosfaat, vul Alzu ook fosfaat aan. Die rantsoen is ook hoër aan verbyvloei proteīene wat ook melkproduksie by die lakterende diere sal stimuleer. Jong diere het ook die hoër proteīene nodig om skelet en spier te bou. Aminosure soos Methionien en Lisien word ook aan gevul. Dit bevat ook Alzu se Game Breeder vitamine en mineralepak, wat alreeds deur en deur bewys het dat dit onderandere vrugbaarheid en horinggroei bevorder.
Afleweringkangereël word vir 'n minimum van 480 sakke of 24ton.
Al Alzu se Wildsvoere is beskikbaar in 'n pilgrootte van 10mm.
Panacur 4% kan op aanvraag ingemeng word om interne parasiete te help beheer. Die koste is R40.00/50kg adissioneel. Wildspille met Panacur 4% word vir 5-7dae ad lib gevoer, waarna wildspille sonder Panacur 4% weer gevoer word. Kontak u veearts vir verdere inligting.
Kontak ons gerus vir enige verdere navrae.
Beste groete
ALZU Voere
meule@alzu.co.za
013 - 249 8900
013 249 8900
013 253 0286
013 932 1678
017 843 1899
013 665 5534
017 819 1070
013 262 3647
015 795 5004
013 752 2868
013 235 2875
013 261 1007
013 244 1988
014 717 1480
011 968 1010
012 736 2219
017 638 1055
013 656 6668
013 249 89002
015 297 5005

